Soeker en Ander Verhale (eBook)

Soeker en Ander Verhale (eBook)

J.T. Strauss
J.T. Strauss
Prezzo:
€ 5,49
Compra EPUB
Prezzo:
€ 5,49
Compra EPUB

Formato

:
EPUB
Cloud: Scopri di più
Compatibilità: Tutti i dispositivi
Lingua: AFR
Editore: J.T. Strauss
Codice EAN: 9781386337676
Anno pubblicazione: 2019
Scopri QUI come leggere i tuoi eBook

Note legali

NOTE LEGALI

a) Garanzia legale, Pagamenti, Consegne, Diritto di recesso
b) Informazioni sul prezzo
Il prezzo barrato corrisponde al prezzo di vendita al pubblico al lordo di IVA e al netto delle spese di spedizione
Il prezzo barrato dei libri italiani corrisponde al prezzo di copertina.
I libri in inglese di Libraccio sono di provenienza americana o inglese.
Libraccio riceve quotidianamente i prodotti dagli USA e dalla Gran Bretagna, pagandone i costi di importazione, spedizione in Italia ecc.
Il prezzo in EURO è fissato da Libraccio e, in alcuni casi, può discostarsi leggermente dal cambio dollaro/euro o sterlina/euro del giorno. Il prezzo che pagherai sarà quello in EURO al momento della conferma dell'ordine.
In ogni caso potrai verificare la convenienza dei nostri prezzi rispetto ad altri siti italiani e, in moltissimi casi, anche rispetto all'acquisto su siti americani o inglesi.
c) Disponibilità
I termini relativi alla disponibilità dei prodotti sono indicati nelle Condizioni generali di vendita.

Disponibilità immediata
L'articolo è immediatamente disponibile presso Libraccio e saremo in grado di procedere con la spedizione entro un giorno lavorativo.
Nota: La disponibilità prevista fa riferimento a singole disponibilità.

Disponibile in giorni o settimane (ad es. "3-5-10 giorni", "4-5 settimane" )
L'articolo sarà disponibile entro le tempistiche indicate, necessarie per ricevere l'articolo dai nostri fornitori e preparare la spedizione.
Nota: La disponibilità prevista fa riferimento a singole disponibilità.

Prenotazione libri scolastici
Il servizio ti permette di prenotare libri scolastici nuovi che risultano non disponibili al momento dell'acquisto.

Attualmente non disponibile
L'articolo sarà disponibile ma non sappiamo ancora quando. Inserisci la tua mail dalla scheda prodotto attivando il servizio Libraccio “avvisami” e sarai contattato quando sarà ordinabile.

Difficile reperibilità
Abbiamo dei problemi nel reperire il prodotto. Il fornitore non ci dà informazioni sulla sua reperibilità, ma se desideri comunque effettuare l'ordine, cercheremo di averlo nei tempi indicati. Se non sarà possibile, ti avvertiremo via e-mail e l'ordine verrà cancellato.
Chiudi

Descrizione

Soeker en Ander Verhale is 'n versameling van 8 kortverhale en novelles wat strek oor verskeie genres. 'n Deurlopende raaisel-element is in al die verhale teenwoordig en volwasse lesers wat hou van verhale met drama, speurvernuf, liefde, sterk misdaadtemas en 'n punt-van-die-stoel spanningslyn sal hierdie versameling vermaaklik vind. * Slegs geskik vir volwasse lesers * Soeker Cornelius Venter is op reis deur die stille Karoo op soek na iets meer blywend in sy lewe. Na hy 'n rygeleentheid gee aan die beeldskone Klara voel dit vir hom asof hy 'n stukkie geluk in haar gevind het. Maar na hulle by 'n plattelandse hotel oornag, tref die noodlot en word hy konfronteer met sy eie donker kant. Alfa Dag Vier mans beplan saam aan die perfekte transitorooftog. Alles is haarfyn uitgewerk en niks kan verkeerd gaan nie. Maar gou dring die besef deur dat al 4 mans elkeen sy eie agenda het. In 'n wêreld waar geld die hardste praat, vier verraad en rugstekery hoogty. Wie sal op die einde van dié dag laaste bly staan? Bloedspoor Hy is 'n pligsgetroue polisieman deur dik en dun. Hy is ook 'n reeksmoordenaar. Sy lus om te moor kry gereeld die oorhand, maar hy het net een reël wat hy nooit oortree nie: al sy slagoffers is misdadigers wat verdien om te sterf. Alias 'n Man word wakker in 'n kleindorpse kliniek met geheueverlies. Wie is hy? Waar kom hy vandaan? Die vrae verdiep na 'n aanslag op sy lewe en hy forseer word om met die hulp van die jonge verpleegster Mariet te vlug. Sal hulle betyds die raaisel rondom sy identiteit kan ontsyfer voor dit te laat is? Die Ongeluk Na hy 'n motorongeluk oorleef, begin Jacques Kenhardt se familie en vriende anders teenoor hom optree. Hoekom, weet hy nie. Maar iewers is iets nie pluis nie. Hy neem 'n nostalgiese reis sy verlede in en herleef hy weer die oomblikke wat sy lewe gevorm het. Ou lesse en gevoelens word herontdek, maar die einde van die reis lewer 'n groter skok op as wat hy dalk kan hanteer… 'n Ander Lewe Verskeie lewensverhale word in mekaar vervleg toe Marisa Groenewald die kluisenaarskrywer Walter Steenkamp se liefdesbriewe steel. Die briewe neem haar terug in tyd na 'n ander lewe – dié van die jong Walter, sy geliefde en sy beste vriend. Die Afspraak Hy is 'n ervare fotojoernalis. Billy weer, is 'n gesoute polisieman in die Eenheid: die misdaadintelligensie-eenheid waar meeste van die aksie agter die skerms en onder die tafel geskied. Hul afspraak is in 'n klein agterstraatkroeg. Sy senuwees knaag aan hom, want hy weet Billy gaan hom vra om iets vir hom te doen. Hy weet ook hy kan nie 'n versoek van Billy weier nie – die skuld wat hy dra, lê na al die jare te swaar op sy skouers. Maar sal hy met die gevolge kan saamleef deur vir Billy ja te sê? Die Geheim van Donkerbaai 1953. Apartheid Suid-Afrika. Speurinspekteurs Adam de Villiers en Bennie Struwig is die opdrag toevertrou om die oënskynlike selfmoord van 'n afgetrede kernfisikus te ondersoek. Hul ondersoek lei hulle na Donkerbaai, 'n klein afgeleë kusdorpie aan die verre buitewyke van die Republiek. Wat hulle daar vind laat hulle gou besef dat niks en niemand is soos hulle voorgee om te wees nie. Diepgewortelde tradisies en oudmodiese denke is aan die orde van die dag. Na Adam en Bennie bewyse vind van 'n toesmeerdery rakende ou vermiste dorpenaars, besef hulle dat hulle hul kop in 'n byenes bevind. Sal hulle betyds die geheim van Donkerbaai kan ontdek voor dit nog lewens, insluitend hul eie, vernietig?