Begryp die Krag van die Heilige Gees (eBook)

Begryp die Krag van die Heilige Gees (eBook)

Kelvin Armstrong
Kelvin Armstrong
Prezzo:
€ 2,49
Compra EPUB
Prezzo:
€ 2,49
Compra EPUB

Formato

:
EPUB
Cloud: Scopri di più
Compatibilità: Tutti i dispositivi
Lingua: AFR
Editore: Babelcube Inc.
Codice EAN: 9781667401065
Anno pubblicazione: 2021
Scopri QUI come leggere i tuoi eBook

Note legali

NOTE LEGALI

a) Garanzia legale, Pagamenti, Consegne, Diritto di recesso
b) Informazioni sul prezzo
Il prezzo barrato corrisponde al prezzo di vendita al pubblico al lordo di IVA e al netto delle spese di spedizione
Il prezzo barrato dei libri italiani corrisponde al prezzo di copertina.
I libri in inglese di Libraccio sono di provenienza americana o inglese.
Libraccio riceve quotidianamente i prodotti dagli USA e dalla Gran Bretagna, pagandone i costi di importazione, spedizione in Italia ecc.
Il prezzo in EURO è fissato da Libraccio e, in alcuni casi, può discostarsi leggermente dal cambio dollaro/euro o sterlina/euro del giorno. Il prezzo che pagherai sarà quello in EURO al momento della conferma dell'ordine.
In ogni caso potrai verificare la convenienza dei nostri prezzi rispetto ad altri siti italiani e, in moltissimi casi, anche rispetto all'acquisto su siti americani o inglesi.
c) Disponibilità
I termini relativi alla disponibilità dei prodotti sono indicati nelle Condizioni generali di vendita.

Disponibilità immediata
L'articolo è immediatamente disponibile presso Libraccio e saremo in grado di procedere con la spedizione entro un giorno lavorativo.
Nota: La disponibilità prevista fa riferimento a singole disponibilità.

Disponibile in giorni o settimane (ad es. "3-5-10 giorni", "4-5 settimane" )
L'articolo sarà disponibile entro le tempistiche indicate, necessarie per ricevere l'articolo dai nostri fornitori e preparare la spedizione.
Nota: La disponibilità prevista fa riferimento a singole disponibilità.

Prenotazione libri scolastici
Il servizio ti permette di prenotare libri scolastici nuovi che risultano non disponibili al momento dell'acquisto.

Attualmente non disponibile
L'articolo sarà disponibile ma non sappiamo ancora quando. Inserisci la tua mail dalla scheda prodotto attivando il servizio Libraccio “avvisami” e sarai contattato quando sarà ordinabile.

Difficile reperibilità
Abbiamo dei problemi nel reperire il prodotto. Il fornitore non ci dà informazioni sulla sua reperibilità, ma se desideri comunque effettuare l'ordine, cercheremo di averlo nei tempi indicati. Se non sarà possibile, ti avvertiremo via e-mail e l'ordine verrà cancellato.
Chiudi

Descrizione

Begryp die Krag van die Heilige Gees - verskaf 'n in diepte lering oor die krag van die Heilige Gees en elke bonatuurlike geskenk wat God steeds gee om gelowiges toe te rus as getuies vandag. Dit verskaf fundamentele vereistes om die Heilige Gees as 'n geskenk van God te ontvang sowel as al die gawes van die Heilige Gees en hulle toepasing as gelowiges. Die boek sluit in sleutel Bybelverse om die gelowige toe te rus om te verstaan wat die Doop, Gawes, Vrugte en Sonde of Godslastering teen die Heilige Gees behels. Wil Jy Die Krag Van Die Heilige Gees Elke Dag In Jou Lewe Ervaar? Ons hoor van die ontsagwekkende krag van die Heilige Gees. Ons is verbaas oor die wonderwerke van Jesus in die Bybel en ons wonder of ons hierdie bonatuurlike spirituele gawes van die Heilige Gees deur ons en in ons kan laat vloei. Dit is moontlik om dit vandag te behaal as ons die uitdaging kan vat om onsself toe te rus met die in-diepte begrip van hoe die Heilige Gees in ons lewens as gelowiges werk. Dit beteken om die Heilige Gees te leer ken, die enigmatiese Derde Persoon van die Drie-eenheid. Dit beteken behoorlike begrip oor die spirituele gawes, deursoeking van die Skrif en om die brawe stap te neem om God in geloof te vra om jou met die Heilige Gees te vul. Sommige van ons sit elke Sondag in die kerkbanke en elke ander dag wonder ons by onsself of dit moontlik is om die Heilige Gees te ontvang, en as dit moontlik is, watter geskenk kan ons van Hom verkry. Steeds, jy mag daarna smag om jou ondervinding met God te verdiep. Jy mag jouself afvra: · Hoe ontvang ek die Heilige Gees? · Wat is die voordele om die Heilige Gees te ontvang? Gebeur moderne wonderwerke van Bybelse proporsie nog steeds? · Hoe kan ek toegang kry tot die bonatuurlike krag van God? · Hoe onderskei ek tussen die stem van die Heilige Gees en my Gedagtes se stem? · Het die Heilige Gees spirituele gawes vir my? Indien wel, watter? · Wat is die regulasies vir die benutting van die gawes van die Heilige Gees? · Wat behels die Gawes en Vrugte van die Heilige Gees? · Is godslastering teen die Heilige Gees werklik? Indien ja, wat behels godslastering of sonde teen die Heilige Gees? Begrip vir die Krag van die Heilige Gees is 'n stap-by-stap gids oor hoe om in 'n dinamiese verhouding met die Heilige Gees te groei. Dit ondersoek hoe selfs die mees ordinêre gelowige die wonderwerkende krag van God in hulle daaglikse lewe kan ervaar. Die Skriftelike verwysings verduidelik in besonderheid vir beter begrip van elke vers en die algemene konteks. Pak die moeilikste vrae met reguit aanwoorde aan en lê argumente oor die Heilige Gees ter ruste. Dit delf diep in die gereeld gemarginaliseerde raaisels van die Heilige Gees in, meng Skriftuurlike voorbeelde met verskeie kontemporêre staaltjies van die ongelooflike krag van God in die lewe van elke dagse gelowiges.